Jelgava

Jelgava

Ligging in Letland Wapen
Vlag
 Land Vlag van Letland Letland
 Koördinate 56°39′N 23°43′O / 56.650°N 23.717°O / 56.650; 23.717
 Stigting 10de eeu
 Stadstatus 1573
 Oppervlakte:  
 - Totaal 60 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2016) 61 623
 - Bevolkingsdigtheid 1 025,34/vk km
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Burgemeester Andris Rāviņš
 Amptelike Webwerf www.jelgava.lv

Jelgava (Duits: Mitau) is 'n stad in Letland, en lê in die gebied wat Semgale genoem word, 44 km suidwes van Riga. Tot 1919 was Jelgava bekend onder sy Duitse naam Mitau. Mitau was die hoofstad van Koerland. In teenstelling met die Hanseatiese Riga is Mitau se stadsbeeld en argitektuur sterk deur die invloed van Balties-Duitse adellike kultuur gekenmerk. Vandag is Jelgava een van die nege "republiek-stede" van Letland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search